Respekteer asseblief my kopiereg op die musiek, sang en liriek.


My Hippie vrou ("live" opname)

06 Track 6.mp3

Sang, musiek en liriek: Conrad Kruger van den Bergh
Kopiereg: Conrad Kruger van den Bergh (2012)
Klankopname en klankverwerking: John Dirker, Tanglewoods Recording Studios, Port Elizabeth
Sy dra haar rokke so baie lieflik
en hang haar hare so baie gemaklik.
Sy is lief vir die bome en die see
en wil my al haar liefde gee.
Sy lees die stêrre en die planete.
Is lief vir Jesus en al die profete.
Sy luister Janis Joplin in die blou maanskyn
en met die nuwe maan voel sy die wêreld se pyn.
Sy dra 'n ring in haar neus met 'n hekse klou.
Dra 'n Sphinx om haar nek, geset in stene van blou.
Arendsvere in haar hare, om haar te laat leef.
Marijuana in haar rok se sak, om haar te laat sweef.
Ooooo..., sy's my Hippie vrou (x 4)
Vrydae aande maak ek 'n vuur.
Ons trek ons klere uit en maak liefde tot die laaste uur.
Daar's 'n golf van vrede wat oor my (deur my lyf)my spoel.
Dis net haar seks wat my so goed laat voel.
Oooo..., sy's my Hippie vrou (x 4)


Youtube video https://www.youtube.com/watch?v=RAIJp41EmZ4