Vaarwel my eie Soetelief
Tuisblad
Stella en ek: musiek, sang en lirieke ("Live" opname)
Iemand soos ek: musiek, sang en liriek ("live" opname)
Mevrou Naudé: musiek, sang en liriek ("live" opname)
Monique se Amsterdam: musiek, sang en liriek ("live" opname)
My hippie vrou: musiek, sang en liriek ("live" opname)
Vaarwel my eie Soetelief: musiek, sang en liriek ("live" opname)
Onder 'n middernagson ("live" opname)
Die ou Spiderwa: musiek, sang en liriek ("live" opname)
Respekteer asseblief my kopiereg
07 Track 7.mp3
Sang en musiek: Conrad Kruger van den Bergh
Lirieke: Auteur onbekend, lirieke tradisioneel
Klankopname en klankverwerking: John Dirker, Tanglewoods Recording Studios, Port Elizabeth
Vaarwel my eie soetelief
ek moet ver
ver hier vandaan
betreur my nie
my eie soetelief
dat ek so ver moet gaan
ek sal jou nooit
nee, nooit vergeet
ek bly my soetelief trou
en waar ek op aarde ook swerwe moet
tog dink ek steeds aan jou
en waar ek op aarde ook swerwe moet
tog dink ek steeds aan jou
en waar ek op aarde ook swerwe moet
tog dink ek steeds aan jou.