Translate This Page

Hier sal u 'n klein hoeveelheid van my liedjies vind. Klik op die skakels onder om die tuistes van my ander liede, videos en gedigte te besoek.

Neem asseblief kennis: ek beskerm die kopiereg op al my opnames, opvoerings, musiekvideo's, MP3 speellyste, sang, kitaar musiek en lirieke baie, baie streng.

Moet asseblief nie my werke en/of dele van my werke steel, koöpieer, verwerk, in die publiek opvoer, uitsaai of in enige vorm elektronies, meganies of wat ook al, sonder my toestemming weergee nie.


 

Alle sang, musiek (kitaar) en lirieke: Conrad Kruger van den Bergh

Kopiereg voorbehou