Dankie vir u wonderlike ondersteuning!

Los vir my asseblief 'n boodskap in die blad "Los 'n Boodskap" met u naam en pos adres waarheen ek my CD vir u kan pos. Laat my asseblief weet of u die "Chrystal Case" of "Slim Line Case" bestel.

Ek sal vervolgens vir u 'n bankrekening nommer stuur waar u die inbetaling kan maak.

Onder normal omstandighede behoort u bestelling u binne 7 tot 12 in Suid Afrika te bereik. Vir oorseese bestelling kan dit tot 31 dae neem.


Vir aankope in Suid Afrika:

Audio CD "Chrystal Case" - R 100.00 (posgeld ingesluit)

Audio CD "Slim line case" - R 80.00 (posgeld ingesluit)


Vir aankope uit ander lande:

Audio CD "Chrystal Case" - R 160.00 (posgeld ingesluit)

Audio CD "Slim line Case" - R 140.00 (posgeld ingesluit)